Bushveld Game Farm Tuisblad

Ervaar die Bosveld

 Bushveld Game Farm is geleë slegs 130km vanaf Pretoria net buite Nylstroom op die R33 rigting Marble Hall.

ONS BESKIK OOR DIE VOLGENDE AKKOMMODASIE:

TEN VOLLE TOEGERUSTE TENT HUISE

WITTEBROOD SUITES

HOUTHUTTE

KARAVANE OP STAANPLEK

"OFF THE GRID" STAAN PLEKKE

Alle akkommodasie is selfsorg, maar ons kan ook spyseniering

aanbied op aanvraag.

klein kiosk

Daar is ‘n klein kiosk op die plaas vir benodighede soos hout, ys, koeldrank, lekkers, drank, ens.

Kaart fasiliteite is beskikbaar.

DIE SINKDAK

Die Sinkdak is ons onthaalsaal waar ons tot 120 gaste kan akkommodeer en is die perfekte lokaal vir bosveld troues.

BOSVELD SPA

Vir die wat gepamperlang wil word is die mini “Bosveld Spa” die plek om te wees.

* Daar is ‘n wildbesigtigings voertuig vir wildritte

* Die volgende wild kom voor op die plaas:

– Rooibok en Swart Rooibok

– Blouwildebees en Goue Wildebees

– Nyala

– Waterbok

– Rooihartbees

– Kameelperd

– Vlakvark

– Blesbok

– Sebra

– Swartwitpens

– Duiker

– Steenbok

 

 FOTO’S